Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Jaargelde en aansluiting 2018

2018 Subs due.JPG

Die jaargelde beloop R450 vir die jaar en is betaalbaar in Februarie/Maart 2018. Famielie lede betaal net R225 na die hooflid R450 betaal het.  Die aanlyn betaling op die webwerf is nou beskikbaar.  Sit asb jou betaalstrokie in die bewys van betaling venster.  Merk op dat jou jaarpunt sal net tel vanaf die datum wat jy betaal het,  met uitsondering van Noord Wes en Suid Kaap OPE wat slegs sal tel indien jaargelde voor einde Maart 2018 betaal moet word om te tel vir die jaar punt. Lede moet asb hulle jaargelde betaal voor 31 Maart 2018 om teleurstelling te voorkom. Jou jaarpunt tel eers vanaf die datum van betaling vir die top 50 (Feb/Mar skiete uitgesluit wat voor einde van Maart 2018 betaal moet wees om te tel)

Nuwe lede betaal R450 plus R100 aansluitingsfooi. Laai aansoek vorm af by Documents. Voltooi aansoek vorm en stuur saam met afskrif van ID Dokument en bewys van betaling aan secretary@sahuntingrifle.co.za

Die stelsel sal jou net toelaat om jou lid nommer in te tik.  Verder sal hyself die res insit.  Indien iets verkeerd is moet jy dit op jou profiel gaan regmaak.

NB  -  If you do an EFT and send proof of payment straight from your bank account.  Please indicate this in the NOTES block provided.

KLIEK HIER OM TE BETAAL





General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018
IHRSA 2018 World Shoot

Designed And Developed by Dreamstate Interactive