Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association

Liga Jaargelde 2019


Date: January 01, 2020
Venue: SAJSV
GPS:



Die lidmaatskap jaargeld is betaalbaar in Februarie/Maart 2018

 

 Hooflid

 

 

 

R500

 

 

 

 Familie Lede       (Gades, Juniors en penloppe)

 

 

 

R250

 

 

 

 Nuwe Lede en Laat registrasie  

 

 

 

  Jaargeld + Registrasie (R600 + R100)

 

 

 

R600

 

 

 

Wat is die proses?Die aanlyn registrasie op die webwerf is nou beskikbaar.

 

 1) Maak eers betaling aanlyn per Elektronies Bank Oordrag of Kontant deponering by u naaste bank tak.

  • Verwysing op betaling moet wees Lid/Lede Nommers + Van.

     

  • Laai af afskrif van bewys van betaling elektronies af of skandeer u bank stokie.

     

  • Begunstigde se betalings kennisgewing kan ge epos word na secretary@sahuntingrifle.co.za 

     

2) Doen u aanlyn herregistrasie op die WEB blad se skakel.

 

  • Die stelsel sal u toelaat om u lid nommer in te tik. Verder sal u besonderhede outomaties gevul word

     

  • Indien daar foute is op besonderhede is moet u eers terug gaan en op u profiel gaan regmaak. 

     

  • Laai asb u betaalstrokie in die bewys van betaling venster.deur die leer te kies van die rekenaar af.  

     

!!!Belangrik !!!! 

 

 Jaarpunt

 Lede moet asb hulle jaargeld hernuwing betaal voor 31 Maart 2019 om teleurstelling te voorkom.

 Indien lede na 31 Maart 2019 betaal moet u 'n laat registrasie fooi van R100 by u betaling voeg.

 Let daar op dat u jaarpunt sal net tel vanaf die datum wat u betaal is met uitsondering van Noord Wes Ope en Suid Kaap Opes wat slegs sal tel indien jaar gelde voor 31 Maart 2019 betaal is.

 NB - If you do an EFT and send proof of payment straight from your bank account. Please indicate this in the NOTES block provided.

Pre Registration CLOSED!





General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018
IHRSA 2018 World Shoot
SA Open and Top50 2019
Highlights of the recent SA open held in Joubertina 17-18 May 2019
Oos Kaap Ope 2019
Ko-OP Oos Kaap Ope 2019

Designed And Developed by Dreamstate Interactive