Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Cape Town (WP) Ope

 Safari Outdoor
Cape Town OPE en 223 Klas VELDSKIET
in samewerking met Weskus SAWJV
Datum: Saterdag 28 Oktober 2017
Formaat : Kompetisie sal geskiet soos per SAJSV reels
Swartbergvlei 4 x 4 : . Ongeveer 15km vanaf Yzerfontein/Langebaan Kaapstad – R27 Swarbergvlei 96km
-33.2277594,18.2207903
Sleg aanlyn Inskrywing voor of op Dinsdag 24 Oktober 2017 23h00 op die web blad: http://www.sahuntingrifle.co.za/
• Inskrywings per skut: R300-00
• 223 klas skuts.Slegs een geweer sal gebruik word. Telling sal outomaties ook vir ope klas kwalifiseer. U moet vooraf aandui in die nota kolom indien in die 223 klas gaan deelneem

Geen inskrywing na Dinsdag 24 Oktober 2017 aanvaar word en geen laat inskrywings by baan.
Verversings sal beskikbaar wees by onthaal saal.
Na afloop van die skiet word ‘n ligte-ete voor die prysuitdeling aangebied.(ingesluit by inskrywings fooi). Gelisensieerde kontant kroeg is beskikbaar.(Bekostigbaar)
Addisionele etes is beskikbaar teen R75-00 elk – bevestig asb. met inskrywing in die ADDITIONAL NOTES afdeling en betaal dit ekstra by die bedrag van jou inskrywing totaal.
Addisionele braaipakke tekoop op die dag.

Meer as R50,000 se pryse om van te wen:
Almal staan kans om groot pryse te wen met geluk trekking.
Besoek http://www.sahuntingrifle.co.za/ vir meer besonderhede oor die SAJSV reëls.
Vir verdere inligting, kontak

Conrad de Does, Sel 084 902 2000 by WPJSV.Entry@gmail.com of
Kosie Botha ,Sel 082 579 2724 by WPJSV.Entry@gmail.com

PROGRAM:
Die skiet is oop vir alle SAJSV lede en besoekers. Alle deelnemers: R300-00
Indien skut in 223 klas wil deel neem moet die 223 Klas skuts se wapens voldoen aan 223 klas geregistreede reels.
Registrasie is vanaf 7h00 by die inskiet baan
200m Inskiet baan is oop vanaf 7h00 nadat u vrywaring geteken is
Verpligte bywoning van openings praatjie 8h30 by saal.
Skiet begin 9h00
Ligte ete van af 15h00. Prys uitdeling begin ongeveer16h30.

REELS
Skiet vind plaas volgens SAJSV reëls. Geweerslot veiligheids vlaggies verpligtend. Bring dit saam!
Daar gaan van ‘n vooraf ingedeelde aflossing stelsel gebruik maak word. Geen laatkommers kan geakkomodeer word nie.
Versoeke om saam ingedeel te word moet reeds by Maandag 23 Oktober aan organiseerders per epos, whats app of sms gestuur word.

KOM GENIET DIE DAG OP DIE WESKUS!!!!!!!!!!!

KLIEK HIER OM IN TE SKRYF





General Gallery

Designed And Developed by Dreamstate Interactive