Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Boland Ope

Safari Outdoor  BOLAND OPE en 223 Klas VELDSKIET - 19 AUG 2017
Talana Plaas, Montagu Distrik, Ongeveer 15km vanaf Montagu ,Wes Kaap)
33°49'47.76"S , 20°15'38.63"E
Inskrywing slegs aanlyn voor of op Dinsdag  15 Aug 2017 op die web blad: http://www.sahuntingrifle.co.za/ Geen laat inskrywings word op die dag aanvaar nie.
 PROGRAM:
Die skiet is oop vir alle SAJSV lede en besoekers. Alle deelnemers: R250-00
Indien skut aan OPE en 223 klas wil deel neem is daar addisionele fooi van R100 (R250+R100). 223 Klas skuts se wapens moet voldoen aan 223 klas geregistreede reels. Vir 222/223 betaal n ekstra R100 en meld in die NOTES kollom
Registrasie van vanaf 7h00 op die baan.
200m Inskiet baan is oop vanaf 7h30.
Verpligte bywoning van openings praatjie 8h30
Skiet begin 9h00
Prys uitdeling en ligte ete van af 14h00 te begin.
Ligte ete en prysuitdeling by Dooringlaagte Kamp terrein, Montagu. 14h00.(ingesluit by inskrywings fooi). Gelisensieerde kontant kroeg is beskikbaar
Addisionele etes is beskikbaar teen R75-00 elk – bevestig asb. met inskrywing in die ADDITIONAL NOTES afdeling en betaal dit ekstra by die bedrag van jou inskrywing totaal.
Goeie pryse om te wen: Almal staan kans om groot pryse te wen met geluk trekking.

Vir verdere inligting, kontak Wim Joubert, by WPJSV.Entry@gmail.com Sel 072 172 1163 of Conrad de Does, Sel 084 902 2000 KOM GENIET HOM!!!!!!!!!!!


REELS
Skiet vind plaas volgens SAJSV reels. Geweerslot veiligheids vlaggies verpligtend. Bring dit saam!
Daar gaan van ‘n vooraf ingedeelde aflossing stelsel gebruik maak word. Geen laat kommers kan geakkomodeer word.
Versoeke om saam ingedeel te word moet reeds by Maandag 14 Aug 2017 aan organiseerders per epos, whats app of sms gestuur word.

KLIEK HIER ON IN TE SKRYF

 





General Gallery

Designed And Developed by Dreamstate Interactive