Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Limpopo OPE 2019 Online entries are now closed

 

http://www.sahuntingrifle.co.za/images/logo.jpg

LIMPOPO OPE

14 September 2019

PLAAS:  NUM-NUM 

DIE SCHOEMANS

  • GPS Koordinate: Latitude -24.7266 Longitude 28.6314 or 24°43'35.8"S 28°37'53.0"E

  •  

Kamp tariewe beskikbaar by skiet, kontak vir Stephanus Schoeman by 0833216209.

 

Inskrywings sal slegs aanlyn beskikbaar wees by http://www.sahuntingrifle.co.za

Inskrywings per person

Lede: R350.00 (ete ingesluit)

Nie- Lede: R400.00 (ete ingesluit)

Familie lid: R300.00 (Afhanklike, hooflid moet ingeskryf wees.  ete ingesluit)

Addisionale etes: R 120.00 

 

Bank Besonderhede : Capitec Bank

Naam: HC van Zyl

Rekening: 1642833329

Tak Kode: 470010

Verwysing: Lid Nr + Voorletters en Van.

Inskrywings sluit om middernag op Dinsdag 10 September 2019 of sodra die baan vol is.  Die aantal plekke beskikbaar is beperk so skryf vroegtydig in. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie en geen inskrywings tydens registrasie nie.

 

Skiet bestaan uit 3 gong en 3 teiken bane volgens die reels van SAJSV.  Die reels is beskikbaar by http://www.sahuntingrifle.co.za/uploaded/Rules%202015-05-04B.pdf

 

Program 

Registrasie: 07h00

Opening: 08H15 Verpligtend vir alle skuts

Inskiet baan (100m) sal beskikbaar wees vanaf 07:00. Bring eie teiken.

 

Verversings sal deur die dag beskikbaar wees.

 

Onthou sonbrand room, stoele, skaduwee en water.  Geen alkoholiese drank word voor of tydens die skiet toegelaat nie.

 

Vir enige navrae kontak - Hendrik van Zyl 0835628329    vZylHe@eskom.co.za

 of                                   -Stephanus Schoeman 0833216209 shs@pcwireless.co.za

 

 

Online entries are now closed and you have to enter on the day
Aanlyn inskrywings gesluit en u moet nou op die dag inskryf
 




General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018
IHRSA 2018 World Shoot
SA Open and Top50 2019
Highlights of the recent SA open held in Joubertina 17-18 May 2019
Oos Kaap Ope 2019
Ko-OP Oos Kaap Ope 2019

Designed And Developed by Dreamstate Interactive