Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


SA Open - Joubertina Entries Closed

SA OPE -  Saterdag 18 Mei 2019 

(Inskrywings skakel aan die onder kant van die blad)

SAJSV en Oos Kaap JSV nooi alle skuts om te kom deelneem aan die SA OPE 2019.

Die kompetisie is oop vir alle skuts en besoekers

Plek Langkloof skiet klub,  Joubertina, Koukamma Distrik, Oos Kaap​ ​33°48'35.2"S,  23°50'20.2"E

Inskrywings fooi :

SAJSV Lede : R550

SAJSV Lede Juniors en familie lede: R450

Alle Nie lede (Besoekers) : R650

Ekstra etes vir gaste : R150

 

Navrae kan gerig word aan 

Renard Oelofsen woelf@net4all.co.za 082 456 0260

Johan Muller skietklub@langkloof.net 079 517 6908 

Wicus Linde 082 776 3486

 

Akkommodasie

Die Kraaltjie Gastehuis 082 498 1045 Joubertina

Le Bocage 082 801 3303 Joubertina

Lemontenara 072 841 6724 Tweeriviere

Grootnek Gastehuis 084 500 0706 Krakeelrivier

Theretia Strydom 084 583 1592 Krakeelrivier

Louterwater Landgoed 042 272 1724    082 826 2847 Louterwater

Summer Place 072 416 7635 Louterwater

Apple Valley Guesthouse 042 274 2259 Krakeelrivier

Langkloof Gastehuis 083 235 7312 Louterwater

Kouga Wildernis 042 273 9903 Joubertina / Kouga

Witteberg Gasteplaas 084 702 6940 Haarlem

of soek meer by https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie-in/joubertina

 

Program

Inskiet baan 250m beskikbaar Donderdag 16 Mei 2019 7h00

DAG 1  - Vrydag 17 Mei 2019 , Langkloof skiet klub,  Joubertina, Koukamma Distrik, Oos Kaap​ ​33°48'35.2"S,  23°50'20.2"E

SA UITNODIGING

Top 50 OPE Klas Top 20 Dames en Top 20 Juniors Rondte 1 en 2

Toeskouers is almal welkom om saam die bane te besoek om die top skuts in aksie te sien. Die skuts is besig met 'n kompetisie en hulle en die baan offisiere mag nie gesteur of mee ingemeng moet word gedurende die kompetisie.

7h00 Registrasie en inskiet

8h00 Verwelkoming en reëls praatjie

8h15 Rondte 1

12h30 Middag ete, beskikbaar op baan vir deelnemers en bestelde extra etes

13h30 Rondte 2

16h30 Rondte 2 Afsluiting

Skuts moet vrywaring teken voor baan gebruik mag word. Geen ander areas mag betree word op die skiet terrein.

SAJSV Algemene Jaar vergadering - Langkloof skiet klub,  Joubertina, Koukamma Distrik, Oos Kaap​ ​33°48'35.2"S,  23°50'20.2"E

18h00 - Buffet ete beskikbaar vir aand ete teen R90 elk.

18h15 - AJV Open met registrasie en verwelkoming

20h00 - Vergadering Sluit

20h15 - Top 50 Rondte 1 en 2 punte stand publikasie


DAG 2 Saterdag 18 Mei 2019

SA OPE 2019 en Top 50/20 Rondte 3

SA OPE inskrywing is oop vir die publiek maar slegs aanlyn inskrywings.

Toeskouers is almal welkom om saam die bane te besoek om die top skuts in aksie te sien maar onthou dat die skuts besig is met 'n kompetisie en dat hulle en baan offisiere nie gesteur of mee ingemeng word nie gedurende die kompetisie.

7h00 Registrasie   - Langkloof skiet klub,  Joubertina, Koukamma Distrik, Oos Kaap​ ​33°48'35.2"S,  23°50'20.2"E

7h15-8h20   - Wapens inskiet. Die baan gaan stiptelik gesluit word en geen laat inskiet sal kan plaasvind.  Langkloof skiet klub,  Joubertina, Koukamma Distrik, Oos Kaap​ ​33°48'35.2"S,  23°50'20.2"E

8h30  - Skuts praatjie verpligtend vir alle deelnemers

9h00 - Bane oop vir kompetisie

14h00 - Bane sluit (Skuts is verantwoordelik om hul tydig deur alle skietbane te werk voor afsluiting. Organiseerders sal bepaal of omstandighede vereis dat die bane later moet oop bly weens onvoorsiene omstandighede in die reëlings).

SA OPE 2019 Onthaal en Prys uitdeling

Geregistreerde skuts, beamptes,gaste en gades

Hoërskool McLachlan Skoolsaal, Koukamma Distrik, Oos Kaap​ ​​​

33°49'34.0"S 23°51'34.5"E

18h00 - Onthaal en Prys Uitdeling





General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018
IHRSA 2018 World Shoot
SA Open and Top50 2019
Highlights of the recent SA open held in Joubertina 17-18 May 2019

Designed And Developed by Dreamstate Interactive