Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Mpumalanga OPEN 2019 Entries Closed

 

  

SSA JAGGEWEERSKIETVERENIGING – MPUMALANGA OPE en 223 KLAS (HYBRID)Cancelled

 

Wanneer:  Saterdag,   30 Maart 2019

Waar: Plaas Rusthoek, 30 km buite Volksrust op die Vrede pad (R543). Vannaf Volksrust:

Ry 30 km uit op die Vrede pad, neem afdraai na regs by Piet se Dam.

GPS 27°21'42.08"S  29°34'53.50"E

Tye: Registrasie: 08h00 tot 9h00.

Opening 9h00 waarna kompetisie begin.

100m,200m en 300m inskietbaan sal oop wees,Vrydag 29 Maart op eie risiko,

en vanaf 7h00 Saterdag, bring eie inskietraam en teiken.

Inskrywings: Inskrywings by  www.sahuntingrifle.co.za  en is beperk tot 150

Koste: Alle inskrywings vooraf op webwerf R350-00 per persoon. Geen laat inskrywings op die dag. Gades en Juniors lede vergesel van ouers betaal R200 Nie Lede R400-00 per persoon.   (Koffie en beskuit, middagete en ete by prysuitdeling ingesluit.)  

                          Rekening besonderhede:

                        Francois Martins, Absa Spaar 1289531250, kode 632005

Formaat: 30 Skote (6 bane), 3 Diere papierbane, 3 Gong bane. 5 Skote per baan . Selfde baan word gebruik vir 223 Klas

Geweer: Slegs een senterslag jaggeweer van enige kaliber vir totale kompetisie.   Enige teleskoop. 223 Klas deelnemers wat aan vereniging vereistes moet voldoen indien hulle in die klas inskryf. Dui aan op inskrywing indien 223 Klas inskrywing    

Posisies: Sit, staan of lê met rus wat voorsien word, soos voorgeskryf op elke baan. Die doel

                van die kompetisie is om werklike jagtoestande na te boots.

Reëls: Die kompetisie sal volgens die SAJGSV reëls aangebied word en meer inligting is

                beskikbaar by www.sahuntingrifle.co.za . Geen rangefinders EN OF verkykers word

                toegelaat.  Geen eie rus of dooierus hulpmiddels/toerusting sal toegelaat word nie.

                (Geen bi-pods toelaatbaar nie)  Geweerbelde toelaatbaar wat geskik is om geweer

                veilig te dra en wat voor sowel as agter die snellerbeul heg.

Bring saam: Geweer,lisensie, geweersak, oormowwe, 30 patrone vir kompetisie en ekstra vir

                inskiet, stoel, hoed, sonbrandolie, bosluisweerder, grondseil/skietmat, bring eie water,

                koeldrank en drank vir na afloop van skiet.

Algemeen: Hierdie kompetisie is oop vir alle skuts en .223 deelnemers skiet dieselfde baan as

               ope klas.

Navrae: Francois Martins, sel 082 926 6452

Verblyf: Stucky’s Guesthouse – 017 735 2808, www.stucky-reisen.co.za (gastehuis, 20km

            van skiet)

            Kwazinungu Adventures – 082 338 4619, Hendry (gaste kamers, 15km van skiet)

            Gilbert House – Magda Vosloo 079 396 7225

            Battlefields Guest House – Mariska 083 286 6384

            Marlene’s Gastehuis – 082 370 4179

           Volksrust Gastehuis – Morne Myburgh 082 456 8284





General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018
IHRSA 2018 World Shoot
SA Open and Top50 2019
Highlights of the recent SA open held in Joubertina 17-18 May 2019
Oos Kaap Ope 2019
Ko-OP Oos Kaap Ope 2019

Designed And Developed by Dreamstate Interactive