Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Wildman Kathu Noord Kaap OPE Saterdag 6 Okt 2018 Inskrywings gesluit

U word uitgenooi na 
Noord Kaap OPE Jaggeweer skiet -  Saterdag 6 Oktober 2018
Plaas Belgravia, Santoy,  
Ongeveer 15km vanaf Hotazel ,Noord Kaap
Aanlyn inskrywings is nou gesluit.
Laat inskrywings word op op die dag aanvaar(Alle laat inskrywings R400)

 

PROGRAM:
Registrasie van vanaf 7h00 
Inskiet baan is oop vanaf 7h00-9h00. (BRING EIE TEIKENS)
Verpligte bywoning van openings praatjie 9h00
Skiet begin 9h30
 
Ete en Prys uitdeling
Steak en Pap braai by prysuitdeling, ongeveer 15h00.
(Ete ingesluit by inskrywings fooi). Bring eie verversings.
 
Addisionele etes is beskikbaar teen R120-00 elk – bevestig asb. met inskrywing in die ADDITIONAL NOTES afdeling en betaal dit ekstra by die bedrag van jou inskrywing totaal.
 
Die hoofborg is WILDMAN Kathu, daar is groot pryse en ‘n paar verrassings!! Howa geweer (kaliber van jou keuse) op”lucky draw”. Termes en Voorwaardes geld.
Vir verdere inligting, kontak
Ronnie Viljoen by 082 563 4080 of Ruan Viljoen by 072 057 1235.
 
KOM GENIET DIE DAG IN DIE NOORD KAAP!!!!!!!!!!!
 
Reëls
Die kompetisie sal op die dag bestaan uit 2Gong & 4 Papier bane en sal geskied volgens die reëls en bepalings van die Suid Afrikaanse Jaggeweerskietvereniging.
Geweerslot veiligheids vlaggies verpligtend!!!!!
Bring dit saam !
Verblyf :
Kampeer op plaas
Ruan Viljoen 072 057 1235
Kalahari Cottage-Hotazel
0537411455
0731788156
Red Sands Country Lodge
053 712 0033
082 801 4414
www.redsands.co.za
Safari Travel Lodge
053 712 0638
082 446 4095
www.safaritravelodge.co.za




General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018
IHRSA 2018 World Shoot

Designed And Developed by Dreamstate Interactive