Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Safari Outdoor KZN Ope 2018 Entries Open

 Lees asb deur, Inskrywing skakel is aan die onderkant

KZN OPE 2018

Saterdag 26 Mei 2018

Waar:    Plaas Holkrans , 21 km buite Vryheid op die Vryheid / Paulpietersburg pad (R33).

              Vannaf Vryheid: Ry 21 km uit op die R33 pad. Draai regs rigting Zunkwini 5km draai links na Holkrans Estate volg pad vir 1km

       GPS      27°35'16.2"S 30°45'59.9"E

Inskrywing SLEGS AANLYN voor of op Dinsdag 22 Mei 2018 op die web blad:

 Die aantal deelnemers wat hanteer kan word is beperk, so skryf vroegtydig in. Geen laat inskrywings sal tydens registrasie aanvaar word.

Kostes: Lede - R350

Junior Lede onder 18 en Gades  - R250

Nie lede* - R400 

 

Ekstra etes is R100 Saam met inskrywing betaalword en bespreek word in die adisionele nota veld op inskrywing.
 
Kontak Nicky Olivier 083 796 9547 of Revo van Zyl 083 442 6399

nolivier1@ccbagroup.com    or   revovanzyl@gmail.com
 
Program:

Registrasie en inskiet baan:op plaas  07h30 tot 08h30

Openings Praatjie: 9h00 Verpligte bywoning

Kompetisie: 2 Gong bane en 4 Teiken bane 09h00 tot +/- 14h00

Ete en Prysuitdeling: vanaf +/- 15h00

Registrasie en kwalifisering vir deelname:

Oop vir alle lede en nie lede

Addisionele etes is beskikbaar – bevestig asb. met inskrywing in die ADDITIONAL NOTES afdeling en betaal dit ekstra by die bedrag van jou inskrywing totaal.

 
Verblyf  beskikbaar by Holkeans Estate-

Telana van Vuuren  082 853 0177 of Jacques van Vuuren  082 852 1882

KZN Open Advert 2018





General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017

Designed And Developed by Dreamstate Interactive