Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Safari Outdoor SA OPE 2018 Open

 Lees asb deur, Skakel is aan die onderkant

SA OPE 2018

Saterdag 12 Mei 2018

Waar:    Kwasinungu Adventures , 21 km buite Volksrust op die Vrede pad (R543).

              Vannaf Volksrust: Ry 21 km uit op die Vrede pad. Draai regs by grasdak ingang

             GPS 27°23'14.2"S 29°40'56.7"E

Inskrywing SLEGS AANLYN voor of op Dinsdag 8 Mei 2018 op die web blad:

 Die aantal deelnemers wat hanteer kan word is beperk, so skryf vroegtydig in. Geen laat inskrywings sal tydens registrasie aanvaar word.

Kostes: Lede - R500

Junior Lede onder 18  - R350

Nie lede* - R600 (*moet aan ten minste SAJSV kompetisie al deelgeneem het afgelope jaar)

 
Ekstra etes is R150 Saam met inskrywing betaalword en bespreek word in die adisionele nota veld op inskrywing.
Top50/20 Deelnemers+R150 betaal addissionel saam met inskrywing
(slegs op uitnodiging)
 
Program:

Registrasie en inskiet baan: 07h00 tot 08h30

Openings Praatjie: 8h30 Verpligte bywoning

Kompetisie: 2 Gong bane en 4 Teiken bane 09h00 tot +/- 14h00

Formele Onthaal en Prysuitdeling: vanaf +/- 18h00

Registrasie en kwalifisering vir deelname:

Deelnemers moet voorheen al aan ‘n minimum van een SAJSV of SAJSV erkende veldskiet kompetisie deelgeneem het.

Addisionele etes is beskikbaar – bevestig asb. met inskrywing in die ADDITIONAL NOTES afdeling en betaal dit ekstra by die bedrag van jou inskrywing totaal.

 
Verblyf -

Stucky’s Guesthouse – 017 735 2808 www.stucky-reisen.co.za(gastehuis)
Kwasinungu Adventures – 082 338 4619 , Henry (gastehuis,  by skiet)
Gilbert House – Magda Vosloo - 079 396 7225
Battlefields Guesthouse – Mariska  - 083 286 6384
Marlene’s Gastehuis – 082 370 4179
Volksrust Gastehuis – Morne Myburgh – 082 456 8284

of soek meer by https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie-in/volksrust





General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017

Designed And Developed by Dreamstate Interactive